AR sal Chinese uitbuiting van werkers stop sit

Die Affirmative Repositioning-beweging sê hy sal alles in die stryd werp om die uitbuiting van Namibiese werkers deur Chinese burgers, en volgens Simon Amunime van die beweging, ook Indiërs, in Namibië stop. Amunime verduidelik.