Aptyt vir ontluikende martke, dus, die NSX, sal verbeter

Simonis Storm het ‘n fondsbestuur-opname uitgevoer om beleggers se aptyt in die mark te bepaal. Volgens wat bevind is, is ontluikende markte baie meer aanloklik as ontwikkelde markte en die makelaarsfirma sê all aanduidings is dat aktiwiteite op die plaaslike beurs waarskynlik vanjaar sal verbeter. Meer as 55 persent van die respondente verwag hoër verhandeling vanjaar. Theo Klein van Simonis Storm verduidelik.