APP se Shixwameni sterf, Murorua onthou hom so

Alex Shixwameni, die leier van die All Peole’s party het gesterf. Hy het vroeër ineengestort terwyl hy ‘n staande komitee vergadering op buitelandse sake bygewoon het. ‘n Mede komiteelid, die UDF-parlementslid Dudu Murorua, het sy skok uitgespreek oor Shixwameni se afsterwe. Hy sê hy het altyd uitstekende bydrae gelewer.