Angola se vlugtelinge raak uitdagend

Die Angolese konsulaat se afvaardiging na die vlugtelinge by Etunda het nie probeer om die mense te repatrieer nie. Volgens die streek se goewerneur Erginus Endjala het hulle net kom kyk hoeveel mense daar is. Endjala sê die situasie raak moeiliker omdat daar al hoe meer mense daagliks aankom…