Angola-raffinadery – daar is voordele vir ons

Die Angolese regering het ‘n openbare tender bekend gemaak vir die konstruksie van ‘n olie- raffinadery by Lobito, aan die buurand se sentrale kus. Die Angolese minister van energie, Diamantino de Azevedo, sê die tender handel meer oor belegging as vaardighede. De Azevedo sê die raffinadery sal ‘n kapasiteit van 200 000 vate per dag hê en wanneer dit operasioneel is, sal dit die buurland se ekonomie beskerm teen skokke in verband met die ru-olie prys. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die ekonomiese fakulteit van Unam het sy mening so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord…

Hy het ook gesê dit sal voordelig wees vir Namibië.