Andre Ross kwalifiseer vir internasionale Backyard Ultra
Namibia Ultra Trails sê die land het die sogenaamde Golden Ticket gekry om aan die Backyard Ultra Wêreldkampioenskappe in Tennessee, in die VSA deel te neem. Dit kom met die ongelooflike prestasies van André Ross, 26 loepe, Erich Goeieman, 25, en Martin Kalwenya, 24 voltooi het. Namibië het onder die top 50 uit 63 lande geëindig. Die atlete het hulle eie rekords oor verbeter. Organiseerder Riana Scholtz het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Scholtz bedank die betrokke borge.