ANC wil ‘vaping’ soos sigarette belas

E-sigaret-handelaars in Suid-Afrika kan binnekort moontlik belasting betaal op verkope. Die Nasionale Tesourie het ‘n belasting-voorstel uiteengesit waarop die publiek tot 25 Januarie kommentaar kan lewer. Sogenaamde Vaping-handelaars wat nikotien- en geen-nikotien-verskaffingstelsels verkoop, en hulle klante sal geraak word as die belastingvoorstel finaal goedgekeur word. Die uitvoerende hoof van die liggaam Vapor Products Association South Africa, Asanda Gcoyi, sê hulle is teleurgesteld met die inhoud van die voorstel:

Sy sê die dokument laat talle belangrike vrae onbeantwoord: