ANC veroordeel ‘Ramaphosa Must Fall’-planne

Die ANC in die Groter Johannesburg-streek het ‘n plakkaat veroordeel wat op sosiale media versprei word om mense aan te moedig om vandag aan die sogenaamde ‘Ramaphosa Must Fall-optog’ deel te neem. Dada Morero van die ANC sê hierdie soort plakkate is deel van doelgerigte pogings om die regerende party se agenda te ontwrig, om homself as ‘n beweging te hernu en weer op te bou. Morero sê hulle nie sal toelaat dat dit gebeur nie: