ANC verdedig nie AfriForum se Zuma-aansoek nie

President Cyril Ramaphosa en Ronald Lamola justisieminister van Suid-Afrika sal nie AfriForum se hofaansoek teen oudpresident Jacob Zuma se mediese parool teenstaan nie. Die Nasionale Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Arthur Fraser, is volgens AfriForum se regsverteenwoordiger Willie Spies alleen in die stryd. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.