ANC se verdeeldheid moet end kry

Die premier van die Vrystaat, Sisi Ntombela, het ’n oproep gedoen vir eenheid in die ANC. Ntombela, wat as lid van die party se tussentydse provinsiale komitee aangestel is, sê almal wat steeds geskend voel weens die verdeeldheid in die party, moet daaroor kom en aanbeweeg. Die LUR van Ekonomiese Ontwikkeling, Mxolisi Dukwana, wat as voorsitter van die komitee aangestel is, sê die span se eerste prioriteit is om korrupsie in die provinsie uit te wis: