ANC se posisie is benard – Cosatu

Cosatu sê die ANC moet begin om Suid-Afrikaners te waardeer. Die hoofsekretaris van die vakbondfederasie, Bheki Ntshalinthshali, het op die eerste dag van die regerende party se nasionale beleidskonferensie gesê die ANC is in ‘n benarde toestand: