ANC-regering verstaan nie hoe sy aksies na die sluiting van Comair gelei het nie

Die DA sê President Cyril Ramaphosa en sy regering verstaan nie dat hulle optrede, veral tydens die inperking, van die redes is waarom voorheen suksesvolle maatskappye soos Comair gedwing word om hulle deure te sluit. Manny de Freitas van die DA sê die sluiting van Comair beteken Suid-Afrika kan ook hoogs vaardige, gesogte beroepslui verloor wat nou na ander dele van die wêreld kan uitwyk: