ANC moet aanspreeklik gehou word – Mbeki

Die Suid-Afrikaanse oud-president Thabo Mbeki sê die ANC moet aanspreeklikheid aanvaar vir sy verbreekte beloftes. Mbeki was gisteraand in Parktown, Johannesburg, in gesprek met sakelui en beroepslui, as deel van die regerende party se verkiesingsveldtog voor die plaaslike regeringsverkiesings op 1 November. Mbeki sê die ANC maak allerlei beloftes in sy verkiesingsmanifes, maar sê nie wie daarvoor gaan betaal en waar die geld vandaan gaan kom nie:

Mbeki sê ook die ANC moet toesien dat hy gehalte mense as leiers in munisipaliteite regoor die land verkies: