ANC: Mbeki het ‘n rol om te speel

‘n Suid-Afrikaanse politieke kenner sê wat die rol van die voormalige Suid-Afrikaanse President, Thabo Mbeki, vir eenheid in die ANC is. Mbeki sê Suid-Afrikaners wat die realiteit van stygende werkloosheid en maatskaplike ongelykheid in die gesig staar, gee nie om oor die ANC se interne opvolgingsdebat nie. Hy sê partyleiers is besig met veldtogte vir posisies, terwyl die ANC se eerste prioriteit moet wees om die mense te dien. Professor Andre Duvenhage gesels met Kosmos 94.1 Nuus …