ANC maak leë beloftes aan kinders

Die DA in Suid-Afrika sê die ANC-regering bewys jaar na jaar huldigingsgeleenthede word nie verbind met daadwerklike optrede nie. Hy voeg by die regering se herdenking van Kinderbeskermingsweek laat die leë beloftes om ‘n einde te maak aan misdaad teen kinders net voortduur. Bridget Masango van die party sê dit is duidelik die regerende party misluk om die land se kinders te beskerm: