ANC-lede soek ook, nes plaaslik, jeugverteenwoordiging

Die ANC se kommissaris vir hernuwing, Fasiha Hassan, vra meer jeugverteenwoordiging in die party se leierskapstrukture. Sy sê as die party ernstig is oor vernuwing, moet hy jong mense by die besluitnemingsprosesse betrek. Hassan sê die meerderheid lede van die huidige nasionale uitvoerende komitee is ouer as 50 jaar. Sy vra vir ten minste 40 persent jeugverteenwoordiging in die komitee: