ANC-jeug betoog oor Eskom se onbevoegde raad

Lede van die ANC-Jeugliga sê ontplooides moet verantwoordelik gehou word vir die verduistering in die land. Die groep het buite die ANC se hoofkantoor, Luthuli-huis in Johannesburg, betoog teen die Eskom-krisis en ook gevra die nutsmaatskappy se raad moet ontbind. Die sameroeper van die optog, Aluta Kelengete, sê die raad is onbevoeg. Hy sê indien die Eskom-kwessie nie opgelos word nie, loop die party gevaar om stemme te verloor in die komende verkiesing: