ANC fouteer met brandstofheffing-verhoging

Die Suid-Afrikaanse Organisasie teen Belastingmisbruik sê die regering moet dit oorweeg om nie motoriste vir bykomende belastinginkomste te vra nie. Petrol is tans 1 rand 21 sent per liter duurder in die buurland en die dieselprys het met 1 rand 48 sent per liter gestyg. OUTA se woordvoerder, Wayne Duvenhage, sê die swak rand en voortdurende begeerte van die regering om motoriste se belasting te verhoog, is die hoofredes vir die toename in brandstofpryse. Hy voeg by die regering het te ver gegaan met die verhoging van brandstofheffings: