ANC: Aanklagte teen Ace ernstig

Die aanklagte teen die geskorste Ace Magashule, is van baie ernstige aard, het Jessie Duarte, die waarnemende sekretaris-generaal, aan die hooggeregshof in Johannesburg gesĂȘ. Magashule betwis sy skorsing uit die ANC.