Ananias doen dit weer

Die Namibiese veteraan-naelloper Ananias Shikongo
is deur na die finaal van die 400 meter T11-klas vir blindes by die Spele in Tokio. Saam
met sy gids Sem Shimanda het hy die uitdun gewen met ‘n tyd van 51.22 sekondes. Hy
is môre in die finaal om 12:35 Namibiese tyd.