Amper 1 000 verloor hulle werk in 3 maande

Die Namibiese Arbeidsministerie het in ‘n verslag aangedui altesaam 11 210 afleggings het tussen April 2020 en Maart 2021 plaasgevind. Dit word aan die Covid-19-pandemie toegeskryf. In die kwartaallikse verslag van Januarie tot Maart 2021 is 955 mense afgelê.