Amerikaanse wetsontwerp teen klimaatsverandering ‘n goeie begin

Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê die senaat se Wysigingswetsontwerp op Klimaatsverandering en Dwelms is nog lank nie volmaak nie, maar dit is ʼn kompromie. Dit maak voorsiening vir ongeveer 6,09 triljoen Namibiese dollar oor ʼn dekade en sal alternatiewe energie en energiesekerheid ʼn hupstoot gee. Volgens Biden sal die wetsontwerp die koste van voorskrifmedisyne besnoei, belasting op groot maatskappye verhoog en Amerika se koolstofvrystellings beperk deur beleggings en aansporings vir skoon energie: