Amerikaanse sataniste daag aborsiewet uit

Die Satanic Temple, ‘n erkende geloofsbeweging in die VSA, daag die nuwe aborsiewetgewing in Texas, in die land se hooggeregshof uit. Volgens die beweging is die reg tot vryheid van geloof vir almal in die land gewaarborg en die nuwe wet in Texas is ‘n skending van daardie reg. Yanna Smith het die besonderhede…