Amerikaanse-brandgevaar: Biden staan brandbestryders by

Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê klimaatsverandering is die rede vir die gevaarlike kombinasie van uiterste hitte en langdurige droogte, wat tot ernstige veldbrande lei. Die nasionale interagentskap vir brande in die VSA het gewaarsku dat daar in die komende maande ‘n groter gevaar bestaan van ernstige brande in baie state in die weste van die land. Biden het aangekondig dat hy die salarisse vir federale brandweermanne tydelik verhoog: