Amerikaanse ambassadeur gee meer besonderhede oor sonkrag-projek

Die Amerikaanse ambassadeur in Namibiƫ Lisa Johnson het meer besonderhede gegee oor die besluit van haar regering om die befondsing van die beplande gesamentlike sonkrag-projek van Namibiƫ en Botswana goed te keur .