Almal is welkom by Paul Ludik se gedenkdiens

Die hoof van die forensiese instituut kommissaris Nelius Becker het die rekord reggestel dat lede van die publiek welkom is by die gedenkdiens van die voormalige hoof van Nampol se forensiese instituut, dr. Paul Ludik, wat op 22 Junie gesterf het. Die diens word môre by die instituut gehou, soos Becker verduidelik.