Almal het ‘n awesome onderwyseres gehad

Onderwysers word vandag op Wêreld-onderwysersdag vereer. Dit is ‘n spesiale dag om onderwysers te waardeer. Sanet Steenkamp, uitvoerende direkteur in die Namibiese onderwysministerie, sê ons het almal ‘awesome’ en fantastiese onderwysers gehad wat ons positief beïnvloed het. Sy bring hulde aan Namibiese onderwysers.