Alles is in plek vir Whk-Reh se dubbelbaan, behalwe die geld

Daar word berig dat die konstruksie van ‘n dubbelbaan hoofweg tussen Windhoek en Rehoboth die regering ongeveer 7 miljard Namibiese dollar sal kos. Alles is gereed maar, daar is volgens die uitvoerende hoof van die Paaie-owerheid Conrad Lutombi, geen beskikbare fondse vir die projek nie.