Alle eer aan TUT se SunChaser

Die Tshwane Universiteit van Tegnologie het eer aan die span van die SunChaser-sonkragmotor aangebied. Dié energie-doeltreffende, hoë-tegnologie sonkragmotors, word sedert 2014 deur T-U-T-personeel en ingenieurstudente gebou. Die vise-kanselier en hoof, Tinyiko Maluleke, sê die span se honger na kennis wat werk, oortref die vele uitdagings wat hulle moes oorkom en dié wat steeds op hulle wag: