Algemene entstofvervaardiging op vasteland kry hupstoot

Algemene entstofvervaardiging vir die vasteland het ‘n hupstoot ontvang. Die Suid-Afrikaanse entstofvervaardiger, Biovac, het ‘n 2,3 miljard Suid-Afrikaanse rand kontant-inspuiting ontvang. Volgens die bestuurshoof, Morena Makhoana, is dit die vrugte van ‘n vennootskap tussen die openbare- en private sektor, wat gemik is op die versterking van Suid-Afrika se entstofvervaardigingsvermoë. Hy sê die fondse sal help om toekomstige voorraad vir die land te verseker: