Albinisme-bewustheid vandag herdenk

Internasionale Albinisme-bewustheidsdag word jaarliks deur die Verenigde Nasies sedert Desember 2014 herdenk. In Namibië word die dag vanjaar op 18 Junie gevier. Vanjaar se tema is  “United in making our voice heard”. Die gewilde plaaslike DJ AmBuzy, ‘n persoon wat met albinisme leef, sê hy wens die stigma verdwyn.