Air Namibia: ‘Ons kan nie bloed uit ‘n klip uittap nie’

Daar is tans geen koper vir Air Namibia nie. Die likwidateur, Dave Bruni, sê die aanbod deur BDS Airways het deur die mat geval. Die redery het eers ‘n aanbod van 3,2 miljard Namibiese dollar gemaak wat later afwaarts aangepas is na 1,4 miljard dollar. Bruni sê hulle kan nie bloed uit ‘n klip uittap nie.