Agrizzi te siek vir hofverskyning

Die saak van korrupsie teen Angelo Agrizzi, oud-bedryfshoof van Bosasa, en oud-ANC-LP Vincent Smith is vandag in Johannesburg tot 8 Julie uitgestel. Agrizzi is volgens Suid-Afrikaanse media steeds te siek om in die hof te verskyn.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *