Agribank-hoof praat oor suksesse

Agribank se hoof uitvoerende beampte Sakaria Nghikembua se termyn by die bank kom die einde van die maand tot ‘n einde. Hy sluit aan by Momentum as die groep se hoof uitvoerende beampte. Nghikembua word alom geloof vir sy bestuursvernuf en die groot suksesse wat hy by die bank behaal het. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…