Agra staan Edugate by

Edugate Academy in samewerking met Agra Auctions hou hulle tweede lewendehawe en losgoed veiling op die 23ste September 2021 in Otjiwarongo by die Agra veilingskrale. Daar sal ook ‘n kontantkroeg en ‘n lekker braai, almal is welkom. Piet Stoman Agra se bestuurder van korporatiewe kommunikasie sê dit vorm deel van hulle ondersteuning aan die gemeenskap.