Agra gee vooruitsigte vir veilings vir 2023

Agra het 42 jaar gelede die korporatiewe vennoot van georganiseerde landbou in Namibië geword. Vanaf sy nederige begin tot nou het Agra die huishoudelike naam in die Namibiese landbousektor geword. Kosmos 94.1 Nuus het met Herman Lintvelt, Agra se streeksbestuurder vir sentrale veilings gepraat oor die afgelope jaar se veilings en wat vir volgende jaar verwag kan word.