Afrika Ontwikkelingsbank gaan Mauritius help opbou

En Die Afrika Ontwikkelingsbank het die Mauritius-strategieverslag vir 2022 tot 2027 goedgekeur, asook die instelling van uitgekende prioriteitsgebiede. Bykomend tot die bou van ekonomiese veerkragtigheid deur die verbetering van die sake-omgewing en hoë waarde-toevoegings-produksie, beplan die bank om hom toe te spits op volhoubare infrastruktuur en omgewingsbeskerming. Die doel is ook om privaatsektor-ontwikkeling aan te moedig om ‘n meer produktiewe, volhoubare, insluitende en veerkragtige ekonomie in Mauritius te vestig.