Afrika-lande skuld groot

Daar lê ‘n lang, moeilike jaar voor vir Afrika-regerings wat te veel by die Internasionale Monetêre Fonds, die IMF, geleen het. Kenners sê lande soos Ghana, Tunisië, Kenia en Nigerië staar almal uitdagings in die komende jaar in die gesig. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom Robert McGregor gesels oor Namibië se skuld by die IMF en wat voorlê.

Hy voeg by dat Namibië se skuld by die IMF eers in 2024 gedelg moet word, maar hy deel die knelpunte van die ander Afrikalande.