Afrika is uitverkoop met Israel se waarnemerstatus hier

Daar word beweer dat Moussa Faki Mahamat, voorsitter van die Afrika-uniekommissie, Afrika pas uitverkoop het met sy besluit van verlede week om Israel waarnemerstatus by die Afrika-blok eensydig te verleen, sonder konsultasie met Afrika-lidlande. Dit is die siening van sommige Afrika-state. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder, dr. Charles Sinkala, gepraat oor sy menings oor die bewerings …