Afleggings: maatskappye het groot druk

Die aankondiging van die arbeidsministerie dat afleggings in die derde kwartaal met 58 persent toegeneem het en dat 55 persent meer maatskappye gedwing is om werknemers af te dank. Die hoof uitvoerende beampte van die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid Charity Mwiya sê maatskappye ervaar groot druk….