Afghanistan moet die politieke wil hê om sy toekoms te bepaal

Die Amerikaanse President Joe Biden gaan op die oomblik gebuk onder kritiek uit verskeie oorde oor die onttrekking van die land se troepe uit Afghanistan. ‘n Vredesooreenkoms is deur die voormalige president, Donald Trump in Mei verlede jaar onderteken en daar is ooreengekom om die troepe uit die land te onttrek. Intussen het die Taliban die land oorgeneem. Biden het aan Amerikaanse media gesê hy staan by sy besluilt.

Hy voeg by dat die weermag van Afghanistan goed opgelei is en ‘n triljoen Amerikaanse dollar daarop bestee is…