Goud word weer gunsteling met chaos in Oekraïne

Goud is weer, nes aan die begin van die Covid-pandemie, beleggers se gunsteling kommoditeit omdat dit so veilige belegging is in onsekere tye. Die prys het reeds met 2 persent gestyg en op die oomblik, nader die edelmetaal 1 950 Amerikaanse dollar per fynons. Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad sê dit is te verwagte…