Aarde-uur vanaand herdenk

Vandag word Aarde-uur wêreldwyd herdenk. Aarde-uur is deur die Wêreldnatuurfonds georganiseer en word jaarliks herdenk. Dit moedig individue, gemeenskappe en besighede aan om ligte vir een uur vanaf half-agt tot half-nege vanaand af te skakel. Aarde-uur het in 2007 in Sydney in Australië begin toe hulle hul ligte afgeskakel het. Dr. Peter Cunnigham, ‘n Namibiese ekoloog, is aan die woord.