Aantygings oor NCCI is snert

Berigte lui dat ‘n groot hoeveelheid besigheidspersone wat lidmaatskap van die Namibiese Kamer van Handel en Nwyerheid gehad het, die kamer verlaat het. Luidens die berigte is die lede ongelukkig oor die verteenwoordiging wat die kamer hul bied veral met die druk op die sektor as gevolg van die pandemie. Charity Mwiya, die uitvoerende hoof van die kamer sê dis snert.