Aantygings dat Air Namibia werknemers se eise verminder is

Die verteenwoordiger van die voormalige werknemers van Air Namibia wat Maandag na die bankrot redery se oud-hoofkantoor opgeruk het, Renier Bougaard het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor hoekom hulle nou buite die gebou kamp. Die groep eis betaling van hul skeidingspakkette. Bougaard sê daar is genoeg geld maar, blykbaar is daar probleme met hulle eise wat verminder is. Hy verduidelik.