Aansoek vir finansiële bystand vanaf Kankervereniging moet die week in wees

Die Namibiese Kankervereniging doen ‘n beroep op kankerpasiënte wat finansiële bystand nodig het om die nodige dokumente by die vereniging te bekom en teen 17 Junie in te dien. Volgens Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die vereniging, moet alle bepalings noukeurig nagekom word. Hy verduidelik.