Aanneem-brak draf vir geluk

‘n Hond wat van die Mdzananda-kliniek in Khayelitsha, Kaapstad, aangeneem is, Khaya, hardloop elke week saam met ‘n groep drawwers as ‘n gelukbringer vir diere en diereklinieke wat sukkel weens Covid-19 en die inperking. Die kliniek se Woordvoerder, Marcelle du Plessis, sê Bryony McCormick het vir Khaya aangeneem en hy het die vierpotige leier van die groep drawwers, Chicks Who Trail, geword: