AA sê heffing in branstofprys in SA verras

Die Automobiel Assosiasie in Suid-Afrikasê die heffing om brandstofmaatskappye tydelik by te staan, is deels verantwoordelik vir die styging in die brandstofprys. Die prys van albei grade petrol het met vier-sent ‘n liter gestyg terwyl diesel Woensdag met tussen 14 en 15 sent ‘n liter gedaal het. Die Departement van Minerale Bronne en Energie het ook ‘n tydelike heffing van 15,36 sent ‘n liter in die prysstrukture van petrol en diesel ingestel. Layton Beard van die AA sê die heffing was ‘n verrassing: