A1-verbypad se konstruksie is goed op dreef

Die A1-verbypad by Okahandja is 65 persent voltooi. Daar was vroeër vertragings as gevolg van begrotingsuitdagings maar, dit is in tussen opgelos. Die roete sou teen November voltooi gewees het maar dit sal nou teen Februarie of Maart volgende jaar klaar wees. Die hoof uitvoerende beampte van die Paaie-owerheid, Conrad Lutombi is aan die woord.