Arm Suid-Afrikaners sal swaar kry met kragverhoging

Suid-Afrikaners gaan die groot verhoging in elektrisiteitstariewe hierdie week voel wanneer Eskom se jongste prysaanpassing Donderdag in werking tree. Die Omgewingsinstituut van die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe het aangesluit by ander organisasies vir sosiale regte wat teen die verhogings beswaar maak. Die uitvoerende direkteur, Francesca de Gasparis, sê inwoners van Kaapstad gaan na verwagting meer as 13 persent meer vir elektrisiteit betaal, en die in Johannesburg eThekwini in KwaZulu-Natal 14 persent meer: